GROOTfm 90.5 #SlatDieSport met Stephen en Arnold

#SlatDieSport met Stephen en Arnold

Sport analise en ‘n hele lot bog daarby.
Weekly Afrikaans South Africa Sports
235 Episodes
12 – 32

#SlatDieSport 31 Augustus 2023 - Hennie le Roux

Bokheld Hennie le Roux kuier saam met ons in die ateljee en reflekteer oor sy loopbaan en dáái oorwinning in 1995. Ons bespreek ook die Bokke se kanse om die wêreldbeker vir ʼn vierde keer te verower.
31 Aug 2023 44 min

#SlatDieSport 10 Augustus 2023 - Annchen Nel & Sasha Marteningo

Stephen en Arnie gesels met sportjoernalis Annchen Nel en reflekteer oor die onlangse netbal Wêreldbeker en F1-kenner Sasha Marteningo deel sy gedagtes oor onder andere Red Bull se sukses en die toekoms van Ferrari. Stephen maak ook 'n draai by die Bulls se prysuitdeling en gesels met Kurt-Lee Arendse en…
10 Aug 2023 40 min

#SlatDieSport 20 Julie 2023 - Louis Koen

Ruben Delmage het aangekondig dat hy vir nou eers halt roep aan #SlatDieSport. Na sowat 9 jaar saam as mede aanbieder van die program het Ruben Delmage afskeid geneem van die program. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het. Verder het hulle met Louis Koen ook gesels.
20 Jul 2023 40 min
12 – 32