Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,181 Episodes
12 – 32

Johannes Wolfaardt: Struggling Stains

Johann Els gesels met Johannes Wolfaardt, een van ons luisteraars oor sy boek “Struggling Stains” oor hoe die Here betekenis aan pyn gee.
10 Apr 10AM 11 min

Dr Carin Strydom: waardeketting advies

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “waardeketting advies.”
10 Apr 10AM 5 min

Ps Japie Venter: begeertes vs behoeftes

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Begeertes vs behoeftes” uit MATTHÉÜS 8:20 AFR53‬MATTHÉÜS 8:20 AFR53‬ "En Jesus sê vir hom: Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel neste, maar die Seun van die mens het…
9 Apr 11AM 6 min

Dr Gustav Gous: Skryf jou storie

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “My storie, God se storie, jou storie” en sy tema vandag: “Skryf jou storie”.
9 Apr 11AM 8 min

Wynand du Preez - Rykdom in Sy wil

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Rykdom in Sy wil” uit Spreuke 11:4
9 Apr 10AM 4 min

Jannie Putter: Hou jou hoop lewendig

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Hoop en geloof gaan saam” uit Hebr 11 natuurlik.
4 Apr 11AM 4 min

Kalaharistories: maak die linne los

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Maak die linne los”…
4 Apr 11AM 7 min

Rudi Muller oor "We'll Rise"

Rudi Muller het by Johann Els in sy ateljee kom kuier en die manne het heerlik gesels oor sy liefde vir Jesus, sy bediening en sy nuwe lied "We'll rise".
4 Apr 10AM 15 min

Marius Uys KOOK!

Dan het ons mos nou ‘n nuwe kok in die kombuis met wie ons elke week gesels, nl. Marius Uys. Hy het 'n passie om vir gaste te kook, wat vir hom 'n reputasie besorg het as die een wat 'n bietjie glans by jou intieme, tuisgebaseerde geleenthede voeg.
3 Apr 10AM 13 min

Dr Carin Strydom: Industrie advies

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “industrie advies”.
3 Apr 10AM 8 min

Ps Japie Venter: Om te rus

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Om te kan rus soos God.” Uit MARKUS 2:27 AFR53‬ “En Hy sê vir hulle: Die sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie.”
2 Apr 11AM 4 min

Dr Gustav Gous: Nuwe lewe

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy tema: "Nuwe lewe”. Subtema: Die dood is nie meer wat dit was nie.
2 Apr 11AM 6 min

Radiokansel Vrouekamp 3 - 5 Mei - "Herstel"

Johann Els gesels vanmiddag met Janine van Niekerk oor Radiokansel se Vrouekamp wat 3 – 5 Mei by La Wiida Lodge aangebied word deur die Krone. Kontak Yolande Steenkamp by 083 652 4763 of epos kamp@radiokansel.co.za
2 Apr 10AM 15 min

Wynand du Preez - Oneerlike wins

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Oneerlike wins” uit Spreuke 11:18
2 Apr 10AM 4 min

Jannie Putter: Skryf jou hoop neer

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Skryf jou hoop neer: uit Habakkuk 2
28 Mar 11AM 4 min

Kalaharistories: die bruin-wit doodsgordyn

HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die bruin-wit doodsgordyn” uit Ps…
28 Mar 11AM 4 min

Jopie Coetzee se paasgedigte

Wynand gesels met een van ons luisteraars, Dr Jopie Coetzee, oor sy Paasgedigte, natuurlik net voor die herdenking van die grootste gebeurtenis in die geskiedenis, met Paasnaweek.
28 Mar 10AM 11 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
27 Mar 11AM 5 min
12 – 32