Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,429 Episodes
1 – 20

Romeine 1:20: God openbaar in koraalriwwe

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Mariette Wheeler oor die wonder van die Seeskilpad.
2 Apr 1AM 9 min

Ron Steele: Deadline Eternity

Janine van Niekerk is speaking to Ron Steele about his book "Deadline Eternity" and about how God never gives up on you.
28 Mar 2AM 18 min

Graham Abrahams is a believer

Janine van Niekerk is speaking to Graham Abrahams from DeDoorns in the Western Cape about his journey in the music industry from behind the scenes to on-mic.
27 Mar 1AM 18 min

Huweliksfokus: Eerste liefde

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Eerste liefde” (Agapé liefde)
27 Mar 1AM 4 min

Jaco Strydom: Hoe kan ons die wêreld reg dien?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Hoe kan ons die wêreld reg dien?”
26 Mar 1AM 2 min

Sermons heard this weekend

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
25 Mar 1AM 7 min

Ps Jacques Theron: The royal reports

We start with the programme with some interesting background to the stories we read in the Bible. Ps Jacques Theron lectures on Old Testament, Church History and formerly Biblical Hebrew, at FGC College in Pretoria. Today he talks about the royal reports in Kings and Chronicles.
25 Mar 1AM 4 min

Godsightings

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
22 Mar 1AM 8 min

Andie Steele-Smith - Honour

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, and he is speaking on “Honour”
22 Mar 1AM 5 min

Radiokansel vrouekamp 3 - 5 Mei @ La Wiida Lodge

Janine van Niekerk en die Krone praat oor "Herstel", die tema van die Radiokansel Vrouekamp. Die kamp vind plaas 3 - 5 Mei by La Wiida Lodge tussen Sandton en Centurion, die kostes beloop R1650 per person en alle navrae word beantwoord deur Yolande Steenkamp by 083 652 4763 of…
21 Mar 2AM 22 min

Lynette Beer - Wie is om jou?

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wie is om jou?” uit 2 Tim 2:22
21 Mar 1AM 4 min

Retief Burger oor Nuwelof

Janine van Niekerk gesels met Retief Burger oor Nuwelof, ‘n inisiatief deur Afrikaanse lof- en aanbiddingsleiers, liedjieskrywers, komponiste, moderators en sameroepers om skrifgetroue, gees-geïnspireerde en maklik singbare Afrikaanse lof en aanbiddingsliedere te skryf, produseer en wêreldwyd beskibaar te stel vir Afrikaanse geloofsgroepe.
20 Mar 1AM 16 min

Huweliksfokus: Is jy 'n slaaf?

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Is jy ‘n slaaf?”
20 Mar 1AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Pappegaaiduif

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach oor die mooie Pappegaaiduif.
19 Mar 1AM 8 min

Jaco Strydom: geduld bly 'n vrug van die Gees

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Geduld bly ‘n vrug van die Gees.”
19 Mar 1AM 1 min

Pray for the truth in South Africa

Because of all of the messages we are receiving leading up to the elections, we are in dire need of the whole truth to be revealed. So, let us pray over SA Luke 12:2-3 – “Nothing is covered up that will not be revealed, or hidden that will not be…
18 Mar 1AM 7 min
1 – 20