Cape Pulpit 729AM Inside-out-parenting

Inside-out-parenting

"Kuier saam met Zanda en Lindi van Brave little baby Maandag aand 6 uur vir die program Inside out- parenting with purpose op Radio Kaapse Kansel 729 AM! Kom luister meer oor gesonde slaap roetines en hoe om kalm te wees sodat jy kan floreer in ouerskap. Ons gesels ook met verskeie kenners in die program oor eet, slaap en speel, om vir jou as mamma ‘n skatkis van wenke te verskaf. Moenie dit misloop nie! 6 uur op radio kaapse kansel 729. Inside out - Parenting with purpose”
Weekly English South Africa Kids & Family · Education
17 Episodes

Inside-out-parenting - Tuisonderig

01.03.2021 - Vandag ‘n baie interresante gesprek oor ‘n iets wat ons as ouers dalk nou meer as ooit oor wonder en dit is Tuis onderrig. Ons is in so ‘n onsekere tyd is, kinders gaan aan en af skool toe gaan, en ek weet dit maak my eie kinders…
1 Mar 2021 15 min