Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
28
OCT

Stappe om te volg vir 'n roostuin

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein verduidelik die stappe om te volg om te versker dat die rose in jou tuin pragtig is.
20
OCT

Tuinmaak in skadu-areas

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om tuin te maak in skadu-areas, wat aansienlik moeliker is as om tuin te maak in sonnige dele.
13
OCT

Rose in Oktober

Oktober is ongetwyfeld roosmaand in Suid-Afrika. Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gesels oor hierdie mooi plante.
02
SEP

Onkruid en jou grasperk

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om jou grasperk onkruid-vry te kry.
27
AUG

Vrugtebome

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad oor waar om vrugtebome in jou tuin te plant en hoe om hulle te versorg.
25
AUG

Lentekleur in the tuin

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein praat oor hoe om jy tuin op te kikker met kleur.
12
AUG

Planthouers en potte

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein praat oor wat om in potte te plant and waar om hulle te sit.
05
AUG

Binnehuise plante

Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein praat oor sy 'favourites' – binnehuise plante, wat een van die maklikste maniere is om 'n huis op te kikker.

31 episodes

« Back 1—12 More »