Dewald Gouws - Nooit Alleen - 21 Junie 2022
--:--
Dewald Gouws is terug van 'n toer deur dele van SA - die eerste in a lang tyd!
Hy praat met Almarie oor sy splinternuwe enkelsnit Nooit Alleen wat getuig van sy innerlike oortuiging dat die heilige gees in elkeen wat in
die drie enige God glo woon, en hy wil elke luisteraar herinner dat die Heilige Gees gestuur is om gebroke harte te lei, genees en te troos.