Annalise Kempen - GEVAARLIKE STOWWE INSIDENTE

--:--
27.06.2022 - Ek is seker luisteraars sal onthou van die gewelddadige protesoptrede wat in Julie 2021 groot dele van KwaZulu-Natal en Gauteng geraak het. Een van die “slagoffers” van hierdie protesoptrede was die massiewe chemiese vervaardigingsaanleg wat meer as 1600 giftige chemikalieë gehuisves het en wat aan die brand gesteek is.
Hierdie brand het opnuut die fokus op die risiko van gevaarlike chemiese stowwe geplaas en is as ‘n “hazmat” of dan gevaarlike stowwe insident geklassifiseer. Maar wat beteken dit?
27 Jun 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes