08 September Rupert Pretorius van George GPF - Kontak 082 822 1870

--:--
Rupert Pretorius Hoof van George GPF, verduidelik die belang van Buurtwagte in die gemeenskap. Luister gerus weer.
Kontak besonderhede vir die Polisie:
044 803 4731/2/3
Kontak Rupert by
chair@cpfgeorge.org
082 822 1870
8 Sep 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 28 Maart 2024

SLANGE EN SPINNEKOPPE: Fred gesels diè week oor pofadders en hulle gewoontes. Ook Goue Bol Weef spinnekope en Bewareas se bewusmakings veldtogte.
28 Mar 14 min

Kus tot kruin 07 Maart 2024

KUS TOT KRUIN - Fred gesels met Sonia van Gourikwa Reservaat. Die prag en praal van die besondere Fynbos reservaat met al sy besondere proteas asook sy botaniese verskeidenheid en sy argeologiese en historiese kus geskiedenis word uitgebeeld. Tans blom die Smooth bloodlily (Haemanthus sanguineus) ook bekend as die Veldskoenblaar…
7 Mar 14 min

KUS TOT KRUIN: As 'n walvis val! 29 Februarie 2024

Wat beteken dit as 'n WALVIS val? Watter ooreenkoms het dit met boom wat val? Fred Orban bespreek die vergelyking asook 'n volhoubare omgewingsgerigte leefstyl asook strandskoonmaakaksies en vele meer.
29 Feb 13 min