16 Sep 22 SFM Reisklub KZN toer onderhoud - Anita Steyn-van Zyl

--:--
Die volgende SFM Reisklub Toer vind plaas 25 Oktober tot 4 November 2022.
Volle luukse verblyf, 2 etes per dag, luukse vervoer en die beste gidse om jou toer 'n avontuur te maak. Bespreek by 066 170 8448 via Telefoon of Whats app
16 Sep 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin 18 April 2024

Vandag het Fred en Sandra Falanga gesels oor die opkomende Intercity Challenge van Inaturalist. Hier kan elkeen van ons 'n Burger Wetenskaplike word. Elke persoon wat n selfoon of kamera het kry die geleentheid om jule bydrae te lewer vir die behoud van ons kosbare bio diversiteit op die Tuinroete.
18 Apr 13 min

Kus tot Kruin: Kom ons plant endemies - 11 April 2024

Fred gesels met Cornè Brink oor die moets en moenies om eksotiese plante en bome in jou tuin en area te plant en te bevorder en hoe dit die plaaslike biodiversiteit negatief beïnvloed. Ook hoekom en hoe jy endemiese plantegroei moet en kan beskerm.
11 Apr 14 min

Akademia Sentrumopedag 12 April 2024

Wil jy ʼn program in jou moedertaal voltooi? Neem die eerste tree op jou studiereis deur Akademia se sentrumopedag by te woon. Kom vind meer uit oor wat jy kan studeer, hoe klasbywoning werk en hoe om aansoek te doen. Bespreek jou plek by die sentrum naaste aan jou deur…
4 Apr 8 min

Kus tot kruin - Slange - 04 April 2024

Fred het 'n bespreking met Devon de Villiers rakende knelvrae en vrese van mense oor slange hier in die Weskaap. Devon is 'n boorling van Mosselbaai en is ook werksaam in Amerika. Volg gerus die You Tube kanaal: Slangboere
4 Apr 13 min