Sondagoggend Erediens - Ds Wimpie Raadt

--:--
JOB 23
Job: Wat God wil, doen Hy
1Toe het Job weer gepraat:
2“Ek kla nog steeds uit opstandigheid,
ek kan nie ophou kla nie.
3As ek maar geweet het waar om God te vind,
sou ek na sy woonplek toe gaan
4en my saak voor Hom lê,
my pleidooie aan Hom stel.
5Ek sou van Hom antwoord probeer kry,
probeer verstaan wat Hy vir my wil sê.
6Hy sal tog nie met sy groot krag teen my 'n saak voer nie;
Hy sal my dit nie aandoen nie,
7want dit sou 'n opregte mens wees wat daar voor Hom pleit
en ek sou vir altyd deur my Regter vrygespreek word.
22 Jan 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Maandag Oggenddiens - Ds Wimpie Raadt

PREDIKER 12 1Dink aan jou Skepper in jou jong dae voor die swaar dae kom, die jare aanbreek waarvan jy sal sê: “Ek het daar niks aan nie.” 2Dit is die tyd wanneer die son donker sal word en ook die daglig, die maan en die sterre, die tyd wanneer…
27 Mar 2AM 18 min

Sondagaand Erediens - Dr Hanneke Meyer

JAKOBUS 5 Die gelowige gebed 13As daar iemand onder julle is wat swaar kry, moet hy bid. As daar iemand is wat opgeruimd is, moet hy lofliedere sing. 14As daar iemand van julle is wat siek is, moet hy die ouderlinge van die gemeente laat kom, en hulle moet vir…
26 Mar 1PM 18 min

Sondagoggend Erediens - Dr Hanneke Meyer

JAKOBUS 5 13As daar iemand onder julle is wat swaar kry, moet hy bid. As daar iemand is wat opgeruimd is, moet hy lofliedere sing. 14As daar iemand van julle is wat siek is, moet hy die ouderlinge van die gemeente laat kom, en hulle moet vir hom bid en…
26 Mar 3AM 26 min