Annalise Kempen - BEDROG EN KORRUPSIE IN DIE AKADEMIESE WêRELD

--:--
23.01.2023 - Diegene van ons wat bietjie meer gesondheidsbewus is, het al dikwels gehoor dat avokados as ‘n super-kos beskou word. Maar diegene wat lief is vir avo’s weet ook hoe duur hulle geword het, soos wat hulle meer gewild geword het – en teen hierdie tyd behoort ons te weet dat as daar ‘n groot mark is vir iets, is daar ‘n goeie kans vir kriminele om ‘n situasie uit te buit. Is dit ook die geval met avo’s?
23 Jan 2023 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes