Inspeksie van lughawe-padprojek môre

--:--
Ngweda sê daar was ‘n paar vertragings wat tydens die projek ervaar en nou opgelos is...
23 Mar 11AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Rugby: Stormers in Kaapstad onttroon

Rugby: Die Ierse flank John Hodnett het vier minute voor die einde van die wedstryd 'n drie gedruk en vir Munster 'n 19-14 oorwinning oor die Stormers verseker in 'n volgepakte Kaapstad-stadion. Dit was 'n spannende Verenigde Rugby Kampioenskap-wedstryd wat vir Munster hul eerste trofee in 12 jaar opgelewer het…
28 May 1AM 1 min

Geslagsgeweld, verkragting grootste kopsere in Oshikoto

Ses verdagtes van ‘n inbraak by OK se meubel-pakhuis op Tsumeb, bly in aanhouding. Dit volg nadat hulle glo yskaste, stowe en koffietafels ter waarde van byna 70 000 gesteel het. Hulle is vasgetrek na wenke van die publiek toe hulle glo die meubels wou verkoop. Inbrake en diefstal is…
27 May 5AM 1 min

DA het landwye veldtog oor water-aanlegte

Die DA het 'n dringende en landwye oorsigveldtog by alle waterbehandelingaanlegte van stapel gestuur. Die party sê die opspoor van cholera in die Vaalrivier dié week en die stelselmatige ineenstorting van waterbehandelingsaanlegte in Suid-Afrika is simptome van 'n dreigende nasionale krisis. Aanvanklike ondersoeke dui aan minder as tien-persent van die…
27 May 5AM 1 min

Marathon-koninging geniet NWR-halfmarathon by Gross Barmen

Die Namibiese marathon-koningin Helalia Johannes het vanoggend aan Namibia Wildlife Resorts se halfmarathon by hul Gross Barmen-oord naby Okahandja deelgeneem. Die marathon is ten bate van teenstropery en renostebewaring. Weens ‘n besering, was dit vir Johannes ‘n goeie oefenlopie nadat wat sy weer met haar oefenprogram begin het. Johannes het…
27 May 3AM 1 min