'n Maand later en geen verslag na verwoestende Jhb-band

--:--
RISE Mzansi sê 'n maand is reeds verby sedert die brand by Albertstraat 80 in Johannesburg wat die lewens van honderde mense verwoes en meer as 70 sterftes veroorsaak het. 'n Woordvoerder van RISE Mzansi, Danisile Sathekge, sê die owerhede het nog nie enige substantiewe nuus verskaf oor noodlenigingspogings, beserings, sterftes of steun vir die terugkry van besittings soos identiteitsdokumente wat in die brand verwoes is nie:
2 Oct 1AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

KFC help om kinders kos te gee

Die wêreldwye kitskos-reus KFC het kragte saamgesnoer met die hulporganisasie Gift of the Givers om pogings uit te brei om meer kinders oor die feestyd van kos te voorsien. Suid-Afrikaners kan twee Suid-Afrikaanse rand bydra tot die Add Hope-program, en KFC onderneem om die bedrag wat aan die einde van…
3 Dec 6AM 1 min

SA ekonomie 'in haglike toestand'

'n Onlangse verslag deur navorsers by die Harvard Growth Lab dui aan dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in 'n haglike toestand is. Die gevolge van ineenstortende staatskapasiteit word gevoel in alle bedrywe, insluitend elektrisiteit, spoorweë, hawens en water, sowel as in die verskaffing van sekuriteit en die funksionering van munisipale regerings…
3 Dec 5AM 1 min

Basiese inkomste toelaag na staande komitee verwys

'n Universele basiese inkomste toelaag is wetenskaplik bekragtig deur 164 loodsstudies wêreldwyd – insluitend die 2008-2009 Otjivero-loodsstudie, die eerste van sy soort in die wêreld – as die mees kostedoeltreffende manier om armoede, ongelykheid en werkloosheid aan te pak. Namibië het egter steeds nie so 'n toelaag nie. Die aangeleentheid…
3 Dec 4AM 1 min