Nes Namibië, sukkel SA ook met ontwikkelingsplanne

--:--
Die Beplanningskommissie in Suid-Afrika sê hy is besig met die voltooiing van die Nasionale Ontwikkelingsplan. Dit is nou tien jaar na die aanvaarding van die plan en die regering loop onder kritiek deur omdat hy nie die teikens in die plan gehaal het nie. Die kommissie het 'n spitsberaad gehou om maniere te vind vir 'n verbetering in die implementering van die NOP. Die minister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluasie, Maropene Ramakopa, sê die plan was op sommige gebiede suksesvol:
2 Oct 3AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Unam gesels oor fooie, afsluiting en meer

Met die 2023 akademiese jaar wat tot 'n einde kom, maak tersiêre instellings ook gereed om die jaar af te sluit. Die Universiteit van Namibië sluit sy akademiese jaar op 15 Desember af en heropen in Januarie volgende jaar. Kosmos 94.1 Nuus het met Simon Namesho, die universiteit se woordvoerder,…
11 Dec 3AM 1 min

Inflasie sal in 2024 verhoog - ekonoom

Die jaarlikse inflasiekoers gedurende November vanjaar het op 5,7 persent gestaan, in vergelyking met 7 persent wat in November 2022 gesien is. Dit is volgens die Namibië Statistieke Agentskap se jongste verslag oor die Verbruikersprysindeks. Dit meld ook dat Namibië se jaarlikse inflasiekoers op 6 persent gestaan het vir Oktober…
11 Dec 2AM 1 min

WGO aanvaar resolusie oor hulp aan Gaza

Die direkteur-generaal vir die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sê die uitwerking van die konflik tussen Israel en Hamas op gesondheid is katastrofies. Die organisasie se uitvoerende raad het ‘n resolusie aanvaar wat daarop gemik is om die katastrofiese humanitêre situasie in die Gaza-strook aan te spreek. Die resolusie vra onder…
11 Dec 1AM 1 min

Handel spreek verskeie kwessies aan, ook ekonomiese sones

Die handel-ministerie gaan openbare konsultasies hou oor die Wetsontwerp op Spesiale Ekonomiese Sones, die nasionale informele ekonomie, die beginners- en entrepreneurskap ontwikkelingsbeleid, die Namibië beleggingsbevordering en fasilitering regulasies en die nasionale verkoeling-strategie. Die ministerie is verder besig met die ontwikkeling van die nasionale beleid oor die informele ekonomie, beginner-besighede en…
11 Dec 12AM 1 min

Afrigter tevrede met Blitsbokke se vertoning

ie Springbok-sewesafrigter, Sandile Ngcobo, sê hy is tevrede met sy span se algehele vertoning in die Kaapstad-afdeling van die Wêreld-sewesreeks. Die Blitsbokke, wat verlede week weer as Dubai-kampioen uit die stryd getree het, het in Kaapstad met 31-7 teen Nieu-Seeland verloor in die stryd om die vyfde plek. Argentinië het…
11 Dec 12AM 1 min