Konny Looser vat (weer) die Dash

--:--
Die Switser Konny Looser het die 19de Nedbank Desert Dash gewen in die mans solo kategorie. Hy is net voor half-ses oor die wenstreep by Platz Am Meer op Swakopmund. Dit is Looser se sesde Dash-oorwinning. Tara van Eck van Kosmos 94.1 was by die wenstreep toe Looser aankom.
8 Dec 2023 11PM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Rössing Marathon vanjaar groter as ooit

Die Rössing Marathon-kampioenskap en pretstap wat Saterdag in Swakopmund plaasvind, het alle verwagtinge oortref met inskrywings wat verdubbel het. Die geleentheid skop om 7-uur die oggend af by die tennisbane. Elite-hardlopers asook amateurs gaan deelneem aan die 42km marathon, die 21km Frank Slabbert-halfmarathon, die 10km hardloop of 5km pretstap. Die…
5 Mar 10AM 1 min

Wina Mariba keer terug!

Wina Mariba, die gewilde speletjiesprogram deur die Trustco Groep en die Namibiese Uitsaaikorporasie, is terug op die klein skerm. Die program se première is geskeduleer vir môreaand om half-agt op NBC2, met herhaling episodes wat elke Sondag om 7-uur die aand uitgesaai word. Agt-en-veertig deelnemers sal sake oor 13 episodes…
5 Mar 10AM 1 min

Uraan-uitvoere die hoogste in 10 jaar

Uraan-uitvoere het in Januarie die hoogste maandelikse uitvoerwaarde in die afgelope tien jaar behaal. Die uitvoere het 3,8 miljard Namibiese dollar beloop, ’n aansienlike toename vanaf die 1,5 miljard dollar wat in Januarie verlede jaar aangeteken is. Namibië se handelstekort het vernou tot 1,8 miljard dollar vanaf 3 miljard in…
5 Mar 9AM 1 min

Gewysigde hervestigingsbeleid by NV ingedien

Die grondhervorming-ministerie het sy streeks-raadplegende vergaderings oor die hersiening van die hervestigingsbeleid se kriteria op 24 November 2023 voltooi. Die hersiene hervestigingsbeleid is vandag deur die landbouminister, Calle Schlettwein, in die Nasionale Vergadering ingedien. Dit sal na verwagting die beleid vervang wat vanaf 2001 in plek was, nadat dit in…
5 Mar 9AM 1 min