Inflasie sal in 2024 verhoog - ekonoom

--:--
Die jaarlikse inflasiekoers gedurende November vanjaar het op 5,7 persent gestaan, in vergelyking met 7 persent wat in November 2022 gesien is. Dit is volgens die Namibië Statistieke Agentskap se jongste verslag oor die Verbruikersprysindeks. Dit meld ook dat Namibië se jaarlikse inflasiekoers op 6 persent gestaan het vir Oktober vanjaar. Kosmos 94.1 Nuus het met Simonis Storm se Halleluya Ndimulunde gepraat, wat voorspel dat die inflasiekoers volgende jaar sal verhoog.
11 Dec 2023 2AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Begroting ‘kan nie werkloosheid oplos’

Die Ekonomiese Vereniging van Namibië, in vennootskap met die Capricorn Groep, High Economic Intelligence en die Duitse Samewerking-organisasie, GIZ Namibië, het 'n voorbegroting openbare bespreking aangebied. Die tema was "Die Nasionale Begroting in 'n Verkiesingsjaar: Vooruitsigte". Een van die paneellede, Rand Merchant Bank groep-ekonoom Ruusa Nandago, gee haar mening oor…
21 Feb 11AM 1 min

Transnet kry R47 miljard-waarborg vir herstelplan

Die Suid-Afrikaanse regering het Transnet voorsien van ‘n waarborg-bedrag ter waarde van 47-miljard Suid-Afrikaanse rand om sy herstelplan te ondersteun en onmiddellike skuldverpligtinge na te kom. Die finansminister, Enoch Godongwana, het in sy begrotingsrede gesê die waarborg is gekoppel aan voorwaardes wat vereis Transnet moet op sy kernbedrywighede fokus, en…
21 Feb 11AM 1 min

Arsenal wil Kampioeneliga laaste 16-nederlae wreek

Sokker: Arsenal is in Spanje vir vanaand se eerste ronde van die Kampioeneliga laaste-16 teen Porto. Die Gunners speel in hulle eerste veldtog in Europa se top kompetisie in sewe seisoene. Hulle is die 15de keer in die ronde van 16, maar die Londense klub se nege nederlae in dié…
21 Feb 11AM 1 min

Begrotingsrede: SA regering wil energiesektor hervorm

Die buurland se finansminister Enoch Godongwana sê beurtkrag is ‘n kritieke saak wat alle Suid-Afrikaners raak, en ontwrig produksie, operasies en voortbestaan. Met die voorlê van die laaste begroting van die sesde administrasie, het hy gesê die hervorming van die energiesektor sal lei tot langtermyn energie-sekerheid. Hy sê die regering…
21 Feb 11AM 1 min

Namaf sê hy spreek hoë hospitaalrekeninge aan

Die Namibiese Vereniging van Mediese Hulpfondse, of Namaf, se uitvoerende hoof, Stephen Tjiuoro, sê die hoogste koste in die mediese fonds-bedryf is hospitaalrekeninge, wat altesaam 31 persent van die 5 miljard Namibiese dollar bedryf beloop. Hy het by ‘n mediakonferensie in Windhoek gesê Namaf werk aan intervensies om die hoë…
21 Feb 11AM 1 min