Boere kan baie baat by son- en windkrag

Loading player...
Om produksiekoste te verminder en die gevolge van klimaatsverandering te versag, moet boere hernubare energiebronne in die landbou integreer terwyl hulle daarna streef om bedryfsveerkragtigheid en winsgewendheid te handhaaf. Namibië se hernubare energiebronne, wind en sonkrag, het die potensiaal om betekenisvol te wees as dit met oorleg en doeltreffend in die landbousektor gebruik word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Hanks Saisai, 'n tegniese adviseur by Agribank wat in gewasse spesialiseer, wat die voordele van hernubare energie in die landbou verduidelik.
20 Jan 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Brandstofprys sal waarskynlik styg

Wêreld-oliepryse het in Junie gestyg as gevolg van die toenemende konflik in die Midde-Ooste. In onlangse weke het veral die koste van diesel raffinering skerp gestyg. Gevolglik sal Namibië waarskynlik onderverhalings in plaaslike brandstofpryse vir Julie in die gesig staar, wat beteken 'n moontlike styging in brandstofpryse. Kosmos 94.1 Nuus…
24 Jun 12AM 1 min

Brandseisoen is hier, maak so op jou grond

Die droë wintermaande is tradisioneel 'n tyd wanneer veldbrande gereeld voorkom. Kundiges waarsku al lank dat hierdie brand-seisoen baie skade kan aanrig, weens die welige veld na die somer se goeie reënval. Die groot vuur wat tussen Khorixas en Sorris Sorris woed het volgens berigte gistermiddag reeds meer as 3…
24 Jun 12AM 1 min

Grondwetlike hersieningskomitee kyk nog na onteiening sonder vergoeding

Die Gesamentlike Grondwetlike Hersieningskomitee het 'n voorstel verwerp om Swahili 'n amptelike taal te maak, en sê dis 'n beleidsaangeleentheid en nie 'n grondwetlike wysiging nie. Die voorstel om alle Hoofstuk 9-instellings in een liggaam saam te smelt, is ook verwerp. Die komitee het bevind hierdie nalatenskapvoorstelle uit 2023 val…
23 Jun 11PM 1 min

Iran teiken VSA-basis in Katar, Trump kondig skietstilstand aan

Iran het Maandagaand missiele gelanseer na Amerika se Al Udeid lugmagbasis naby Doha in Katar. Iran sê dit was in weerwraak vir Amerika se aanvalle op sy kern-fasiliteite. Dit is nie duidelik of enige van die missiele die basis getref het nie. Die regering van Katar sê niemand is gewond…
23 Jun 11PM 1 min