Geen kommer oor Trump in Oekraïne nie

Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump se aanslag in die Oekraïne word as pro-Russies beskryf maar, daar is nie werklike kommer onder die Kiëf-regering nie. Sviatoslav Yurash, ‘n parlementslid in die Oekraïne het met Sky News gepraat. Hy sê hy is bemoedig. Trump was die een wat hulle ondersteun het voor Rusland se inval.
14 Feb 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Plaaswerkers moet teen gifstowwe beskerm word

Die Vroue op Plase-projek hou die Suid-Afrikaanse regering aanspreeklik vir die gebrek aan beskerming vir plaaswerkers teen skadelike landbougifstowwe. Die direkteur Colette Solomon het in Stellenbosch gepraat en ernstige gesondheidsrisiko's uitgelig wat verbind word met giftige plaagdoders. Sy vra 'n verbod op gevaarlike chemikalië en beter beskerming vir werkers terwyl…
23 Mar 6AM 1 min

'Mbumba was waardige leier'

Met president Netumbo Nandi Ndaitwah nou aan die stuur van sake in Namibië, het kenners begin met ‘n bestek-opname van haar voorganger, Nangolo Mbumba. Mbumba het die leisels oorgeneem na die dood van Hage Geingob. Kosmos 94.1 Nuus het dr. Marius Kudumo, 'n bestuurskenner en politieke kommentaar, gesels, wat oudpresident…
23 Mar 5AM 1 min

Vloed tref Omaruru

Die Omaruru-rivier het Saterdag in volle vloed afgekom. Sosiale media gons met video’s van huise en gastehuise wat oorstroom is en inwoners wat sê hulle kan nie onthou wanneer laas hulle dié rivier so magtig gesien het nie. Dirkie Baard, die eienaar van Untamed Africa Tours, en ‘n groep motorfietsryers…
23 Mar 4AM 1 min

Kaapstad spaar miljoene liter water

Die Stad Kaapstad se direktoraat water en sanitasie en die Groter Kaapstad-waterfonds het byna 63 000 hektaar uitheemse plantspesies verwyder. Die opruiming van hierdie uitheemse plante is deel van die stad se veelvoudige Nuwe Waterprogram, wat beoog om teen 2030 'n ekstra 300 miljoen liter water per dag by die…
23 Mar 3AM 1 min

Digitale medisyne vir gesondheid, sê nuwe minister

Namibië se gesondheidstelsel, dokters en verpleegsters is oorweldig en digitale gesondheidsorg gaan ingespan word om dié las te verlig, sê die nuwe minister van gesondheid, dr. Esperance Luvindao. Luvindao word internasionaal hoog aangeskryf vir haar werk in gesondheid en was onder meer op Forbes se toonaangewende 30 Under 30-lys. Net…
23 Mar 2AM 1 min