RUSSEL BOTMAN DEBATREEKS: Grondhervorming
--:--
Grondhervorming: Is die regering, boere en gemeenskappe opgewasse vir die taak?
Die groot boere boer vooruit, nuwe boere sukkel om hond haaraf te maak en bestaansboerderye
spring op waar daar vroeër op ’n kommersiële skaal sake gedoen is. Met hierdie uiterstes
as vertrekpunt maak die regering gereed vir grondhervorming. Hoe gaan dit lyk – en
hoe gaan dit werk?