MIDDELJAREKRISIS: DIE VERWONDING EN HELING VAN MANS
--:--
Met: Bennie Naudé en Wessel van den Berg in gesprek met Theo Geyser
Mans is in die moeilikheid. Die feit dat meer en meer kinders sonder ’n vaderfiguur grootword, laat ’n onstilbare honger na die erkenning wat net ’n pa kan gee en skep ’n teelaarde vir gevoelens van minderwaardigheid en onsekerheid. Weens beperkte rolverwagtings leef talle mans in vrees vir hulle posisie en die opkoms van feminisme help nie juis nie. Bennie Naudé is ’n EFT- (emosionele-vryheidstegnieke) afrigter en Wessel van den Berg is verbonde aan Sonke Gender Justice.