GELDSKIETERS EN SKULDENAARS: WAT HET IN SA VAN SHYLOCK GEWORD?
--:--
Gerhard Lubbe, afgetrede dekaan van die US Regsdepartement, gesels oor Suid-Afrika se kredietwetgewing en die afdwing van die regte van kredietgewers.