VROUEKRAG: WEERLOOSHEID EN AKTIVISME
--:--
Met: Denise Ackermann en Margaret Blackie in gesprek met Frieda van den Heever
Watter rol speel weerloosheid in die bevryding van die vrou? Frieda van den Heever vra op Internasionale Vrouedag vir Denise Ackermann, ’n prominente Black Sash-figuur tydens die apartheidsjare, en Margaret Blackie, ’n senior dosent in die US se Fakulteit Teologie, wat hulle dink.