NATHAN TRANTRAAL: ALLES HET NIET KOM WÔD
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
Soos in sy bekroonde Chokers en suvivors werk dié opspraakwekkende digter weer met kwessies soos Afrikaans as taal, klas, ras en die politiek, maar nou ondersoek hy ook seksualiteit as tema, en die religieuse en stedelike milieu waarin hy grootgeword het. Danie Marais vra hom uit.