BizCrush — Jacques Basson
9 EPISODES | Podcast, ±1 hr 12 min episode every 7 weeks
Entrepreneur, Jacques Basson, chats with fellow South African entrepreneurs and impact makers in order extract practical business and life advice.
Klipkouers SON — Jacques Basson
296 EPISODES | Podcast, ±36 min episode every 1 week, 1 day
Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Internet Potgooi Radioprogram, wat elke Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in besigheid.
Luister elke Vrydag regstreeks vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225
Luister elke Vrydag regstreeks vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225
BoerPot — Jacques Basson
42 EPISODES | Podcast, ±49 min episode every 3 weeks, 4 days
BoerPot is 'n potgooi vir die landbousektor waar ons gereeld gesels oor alles wat met die besigheid van boerdery te make het. Teken in sodat jy nie 'n episode mis nie.
Nostalgooi — Jacques Basson
17 EPISODES | Podcast, ±1 hr 02 min episode every 1 week, 5 days
’n Reeks van nostalgiese potgooi-onderhoude met die baanbrekers en legendes van die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf.
Besoek gerus ons webwerf: www.klankbank.co.za
Besoek gerus ons webwerf: www.klankbank.co.za
Pod of Gold — Jacques Basson
8 EPISODES | Podcast, ±1 hr 03 min episode every 5 weeks
Entrepreneur, Jacques Basson, host this podcast focused on the people and businesses within the mining industry, with the objective to extract nuggets of wisdom and practical business advise.
CaseCast
3 EPISODES | Podcast, ±50 min episode every 1 hour
Case IH het vroeër vanjaar ’n Tegnologie-seminaar op Dullstroom aangebied.
Die paneel het ingesluit prof. Ferdi Meyer (Besturende direkteur, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid), dr. Theo de Jager (President, Wêreld Landbou-organisasie), Tony Esmeraldo (Besigheidsdirekteur, Corteva) en Derek Mathews (Voorsitter, Graan SA), en die onderwerp onder bespreking was die rol wat tegnologie kan speel om Suid-Afrikaanse boere meer volhoubaar te maak.
Volgens Jacques Taylor, Besturende Direkteur van Case IH, was die doel van die seminaar om ’n platform te skep vir die industrie om met mekaar te gesels, terwyl Federico Bellotto (CNH Industrial) bygevoeg het dat dit ’n inisiatief is om nader aan die verbruiker te beweeg.

John Deere Africa — Jacques Basson
27 EPISODES | Podcast, ±44 min episode every 1 week, 5 days
The John Deere Africa podcast series gives listeners a chance to hear from people, which typically relate to John Deere and/or the business of agriculture.
FINES4U — Jacques Basson
3 EPISODES | Series, ±21 min episode total time 1 hr 05 min
Almal ken daardie hulpelose gevoel wanneer die kamera langs die pad vir jou flits. Jy glimlag beslis nie. Die rompslomp daarna laat ‘n mens selfs meer hulpeloos voel. Hulp is egter byderhand. Cornelia van Niekerk het die lig gesien en lewer ‘n unieke diens om boetes vir jou, of jou besigheid, pynloos te bestuur. Ontmoet Fines4U.
MBA in Eiendomsbelegging — Ernes Stander
3 EPISODES | Series, ±21 min episode total time 1 hr 05 min
Ten einde in eiendom te belê benodig 'n mens heelwat tyd en geld, maar die tyd en geld hoef nie jou eie te wees nie. Ernes Stander het die 'MBA in Eiendomsbelegging"-konsep ontwikkel, wat eiendomsbeleggings moontlik maak vir elke individu. In ‘n drieledige potgooi reeks gesels Ernes en Jacques Basson in detail oor hoe eiendomsbeleggings moontlik is, ongeag 'n mens se finansiële vermoëns.
Agri SA — Jacques Basson
8 EPISODES | Podcast, ±27 min episode every 1 hour
Agri South Africa (Agri SA) is a South African agricultural industry association, founded in 1904. It is a federal organisation, promoting the interests of its members – which it identifies as the sustainable profitability and stability of commercial agricultural producers and agribusinesses – through its involvement and input in various national and international policy making fora.