Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,249 Episodes
20 – 40

Die huwelik en intimiteit | Episode 1: Praat met jou maat

Intimiteit is nie iets wat vroeër jare juis bespreek is nie, daarom heers daar baie wanindrukke rondom die onderwerp, meen huweliksberader Louise Ehlers in episode een van Maroela Media se nuwe podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik.
2 Dec 2025 8 min

Die huwelik en intimiteit | Episode 3: Seksuele geweld

“Die huweliksmaat wat die trauma deurgemaak het, moet ook deur die proses leer om hul uitkyk op intimiteit te verander. In die verlede was dit iets wat hulle bang en seergemaak het, en nou is dit iets spesiaals wat hulle aan hul maat verbind.”
2 Dec 2025 27 min

Dís ‘Troumateriaal’ vir Brendan Peyper

Brendan Peyper het in Maroela Media se ateljee gesels oor sy jongste kortspeelalbum, sy pad in die bedryf, voorlopige sekwestrasie en die trek terug Pretoria toe.a
15 Nov 2025 13 min

Blackbyrd se Tasha verken solopad

Tasha Zaaiman gesels in Maroela Media se ateljee oor haar pad as solokunstenaar, haar jongste enkelsnit en die geestelike ervaring wat sy in haar tyd op “Die Kontrak” gehad het.
14 Nov 2025 16 min
20 – 40