Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,960 Episodes
1640 – 1660

ToekomsVenster: Die vraag oor die grootste gebod

“Jy is nie ver van die Koninkryk van God nie," sê Jesus. Wat sou dan kort? Wat moet die man nog doen? Ek vermoed Jesus wil sê, “nou moet jy dit doen ook. God bo alles liefhê en jou naaste soos jouself”.
24 Apr 2019 8AM 3 min

ToekomsVenster: ’n Vraag oor belasting

Daar is egter ook ʼn verpligting om God met alles te dien wat jy het. Christene moet ʼn sensitiwiteit toon wat hierdie sake betref, ook ʼn voorbeeld stel.
23 Apr 2019 10AM 5 min

ToekomsVenster: Geloof in aksie

Dis ʼn pragtige toneel wat hom hier voor ons oë afspeel. Die donkie wat reeds gereed staan om die Messias koning te vervoer, die mense wat in eerbetoon takkies afbreek, hul klere op die pad strooi en luidrugtig die Koning van Konings, afstammeling van koning Dawid verwelkom.
16 Apr 2019 9AM 4 min

ToekomsVenster: Roep jy totdat Hy hoor?

Wat van jou? Is daar ʼn dringendheid in jou gees wanneer jy Jesus in besonder nodig het? Hoe beslis is jy dat Hy jou moet hoor en help? Roep jy totdat Hy hoor en van jou notisie neem?
15 Apr 2019 9AM 4 min

ToekomsVenster: Vertrou die Here

Weereens is die troos dat die Here goeie dinge vir ons in gedagte het. Vertrou die Here met vandag en môre. Hy is reeds daar.
9 Apr 2019 10AM 4 min

ToekomsVenster: Wie is die belangrikste?

Kindertjies word nadergeroep. Hulle is die belangrikste in die Koninkryk. Hulle is pretensieloos en vertrou onvoorwaardelik. Hulle is tevrede met wat hulle het en word nie deur wêreldse oorwegings op sleeptou geneem nie.
28 Mar 2019 10AM 3 min
1640 – 1660