Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,960 Episodes
1720 – 1740

ToekomsVenster: Die Here is soveel groter as ons gedagtes

Die Here is soveel groter as ons gedagtes. Net om die Bybel na behore te verstaan kan nie in een leeftyd ingepas word nie. Lewenslesse kom teen ʼn prys. Somtyds het ons met trane en ongemak betaal. Moenie die lesse wat jy geleer het geringskat nie.
13 Dec 2018 6AM 2 min

ToekomsVenster: Huweliksmaats is vennote

Huweliksmaats is vennote en het een doel voor oë, naamlik om in en deur die wyse waarop hulle met mekaar saamleef ʼn getuienis en voorspel te wees van die bruilofsmaal van die Lam wat aan die einde van die tyd sal aanbreek.
26 Nov 2018 4AM 4 min
1720 – 1740