Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,955 Episodes
240 – 260

ToekomsVenster | God se kerk praat en klink anders

Mag ek afsluit en vra dat ons vir ons leiers sal bid. Die wêreld het ʼn uitdagende en baie gevaarlike plek geword. Ons het leiers nodig wat hul voet kan neersit en sê, nie verder nie.
7 Feb 2025 2AM 5 min

ToekomsVenster | Tekens van die Koninkryk

Daar heers ongekende vrede en liefde word op allerlei wyses betoon. Diensbaarheid is een van die merktekens daarvan en die nederigheid onder sy burgers is tasbaar.
6 Feb 2025 9AM 5 min

ToekomsVenster | Onderskei die profetiese stem

Christene is priesters, profete en konings. Konings heers met die gesag wat God gee, hulle dien met die liefde wat Hy in hul harte uitstort en hulle verwoord die wil van God met nederige beslistheid.
3 Feb 2025 8AM 6 min

ToekomsVenster | God wil by jou kuier

Gebed is gewoonweg praat met God oor wat in jou lewe aan die gang is. Kan ek dit herhaal? Gebed is gewoonweg praat met God oor wat in jou lewe aan die gang is.
27 Jan 2025 9AM 6 min
240 – 260