Leatitea du Plessis van Standard Bank Namibie was ons gas vanoggend in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek. Hulle kom gesels ondermeer hoe jy te werk kan gaan om aandele by Standard Bank Namibie te koop en wat die proses daarvan behels.
Jy moet ‘n draai gaan maak by M+Z Motors in Swakopmund hierdie naweek. Jy kan die nuutste Mercedes Benz en Jeep voertuie kom besigtig, maar dit is nie al nie!! Jy kan ook Harley Davidson Motorfietse vir ‘n toetsrit neem.
Huipie van Wyk het vanoggend gekuier in die Uitsaai-Boetiek. Sy is die direkteur van Side By Side Early Intervention Sentrum wat kinders met gestremdhede by staan
Huipie van Wyk het vanoggend gekuier in die Uitsaai-Boetiek. Sy is die direkteur van Side By Side Early Intervention Sentrum wat kinders met gestremdhede by staan
Tyler Kibble, Mej. WHS 2019 het vanoggend tussen 7 en 8 by Jean-Louis Knouwds en Joretha Taylor in die Uitsaai-Boetiek kom kuier om die wenner van N$ 1 000.00 dollar kontant bekend te maak in die Win a Car kompetisie. Besoek Kosmos 94.1 se Facebook blad om deel te neem…
Tommy Larkan wat 'n Whisky Meester is het kom kuier in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek. Hy is vanjaar by die FNB Whisky Festival. Dit word by Windhoek Country Club Resort gehou op Saterdag 27 Julie 2019.
Riaan Steyn, die Hoof- Uitvoerende Beampte het met Kosmos 94.1 gesels oor die You're the one! kompetisie wat aangebied word in samewerking met Dunes Mall. As jy nog nie ingeskryf het nie, besoek nou www.traxtudio.com en luister na Riaan oor hoe dit werk.
Max Meyer en Tracy Schickerling het by Kosmos 94.1 gekuier om te gesels oor die Greens Care Centre op Omeya. Jean-Louis Knouwds gaan Saterdag ook sy indrukke met die luisteraars deel, want Kosmos 94.1 gaan daar kuier tussen 9 en 11.
Die "Chat 'n Bietjie Ball Live Show" vind plaas op 7 Augustus met bekendes soos Jacques Burger en Bryan Habana wat die geleentheid gaan bywoon. Paul Oosthuizen het by PM Bolten en Jean-Louis Knouwds op die Homeconomix bank kom kuier.
18 Jul 2019 3AM
8 min
32 – 45
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.