Taaltoffie

Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings.
"Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
Weekly Afrikaans South Africa Books · Language Learning Narrated by Afrikaanse skrywers en taalfoendi's
223 Episodes
220 – 223

Boekvoorlesing: Die kas

Dis so maklik soos een-twee-drie minute! Skuif vinnig nader en luister na 'Die kas'. Wees gewaarsku – dié spookstorie deur Fanie Viljoen sal jou behoorlik laat ril! Dit is geskik vir kinders 13 jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis…
26 Mar 2020 2 min

Boekvoorlesing: Pieksel

Het jy vier minute? Kry die jongspan en skuif dan sommer gou nader om te luister na Fanie Viljoen se voorlesing van "Pieksel". Dit is geskik vir kinders nege jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie…
20 Mar 2020 3 min

Boekvoorlesing: Die bruin tas

'Die bruin tas' word deur die skrywer, Jaco Jacobs voorgelees. Dit het in "101 Nagmerries" verskyn en is in samewerking met die skrywer en Lapa Uitgewers moontlik gemaak.
19 Mar 2020 3 min
220 – 223