100.5FM Radio Laeveld — Dis te gevaarlik om selfs helder oor dag in die strate van Wene te beweeg. Dis steeds duister waarmee Madame Lorian haarself besig hou.
100.5FM Radio Laeveld — Katja neem 'n besluit wat sy eers later in haar leeftyd die waarde van besef. Intussen loop die Poolse burgers deur onder die invallers.
100.5FM Radio Laeveld — Goeie vriende van Katja en haar gesin word gearresteer, in treintrokke geboender en na onbekende plekke weggevoer terwyl dit moeilik raak om elke dag kos in die hande te kan kry.
100.5FM Radio Laeveld — Inwoners van Pole twyfel of lewe na normaal gaan terugkeer. Sommige wil vasbyt en deur druk ander wil hulle oor die grens gaan hervestig. Katja se liefdeslewe maak weer 'n wending.
100.5FM Radio Laeveld — Vir 'n oomblik lyk dit of die lewe terugkeer na normaal alhoewel die Duitsers steeds dorpe inval , Jode verwyder en straatname verander. Katja word onverwags verras deur 'n ontmoeting.
100.5FM Radio Laeveld — Katja beleef die gruwels van oorlog vir die eerste maal in haar jong lewe. Duitse soldate het geen genade vir vryheidsvegters nie maar Katja en haar gesin wil terug na hulle huis gaan.
100.5FM Radio Laeveld — Die Tweede Wêreld Oorlog begin. Katja en haar familie word deur Hitler se troepe en swastika gekonfronteer en die buurvrou se baba is oppad.
100.5FM Radio Laeveld — 'n Hoog swanger buurvrou van Klara is bekommerd oor haar kind se geboorte terwyl plase en huise vir 'n moontlike Duitse inval in Pole ontruim word.
100.5FM Radio Laeveld — Ouma vertel vir Katja hoe sonneblom sade in haar lewe 'n invloed gehad het. Die inwoners van Pole wonder of hulle deur Hitler ingeval gaan word en die oulike Duitser maak onverwags weer 'n verskeining by Katja.
100.5FM Radio Laeveld — Die jong Katja Kowalec sit saam met haar ouma terwyl hulle 'n trourok vir 'n opkomende troue voorberei. Ouma vertel haar oor die tyd toe die Tweede Wêreld Oorlog begin het en sy ontmoet 'n jong Duitser wat haar voete onder haar uitslaan.
100.5FM Radio Laeveld — Amanda Botha gesels met van die akteurs in Sade Van Genade.
23 Oct 2019
29 min
300 – 320
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.