Radio Pulpit Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe fokus meestal op verhoudings, met God, mekaar, en self.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Relationships
186 Episodes
40 – 60

Wanneer vrees jou ry

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer vrees jou ry”
15 Jun 2023 5 min

As jou emosies amok maak

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “As jou emosies amok maak” uit Fil 2:3
8 Jun 2023 4 min

Die kloue van verwerping

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Die kloue van verwerping” uit Ps 142:3-7
1 Jun 2023 4 min

Godsopenbaringe

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Godsopenbaringe” uit Ef 6:12.
18 May 2023 5 min

God wil jou gebruik

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Godwil jou gebruik.” Uit Handelinge 26:16 - 18
11 May 2023 5 min

Wag dat die Here dit oplos

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wag dat die Here dit oplos.”
4 May 2023 4 min

Lynette Beer: Jy kan as jy wil

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy kan as jy wil.”
27 Apr 2023 5 min

Wanneer God deure sluit

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor wanneer God die deure sluit uit Hosea 14:10 en Lukas 18:7 – 8 onder andere…
20 Apr 2023 4 min

Slegte nuus en goeie nuus

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer gee vir ons slegte nuus en baie goeie nuus orals uit die skrif.
13 Apr 2023 5 min

Besluite wat groot risiko verg

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik hoe mens besluite benader wat groot risiko verg. Sy gaan haal hom uit 1 Sam 14:6
30 Mar 2023 4 min

Moenie jou rug draai op gevaar nie

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik hoekom ons nooit ons rug op gevaar moet draai nie, met verwysing na Fil 4:13
23 Mar 2023 5 min

Ware geluk kom van binne

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik dat ware geluk van binne af kom.
16 Mar 2023 4 min

Bly kalm, Hy is in beheer

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, moedig jou aan uit Psalm 62:7 om kalm te bly en te weet Hy is in beheer.
9 Mar 2023 5 min

Die Here is nie agterlosig nie

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik aan die hand van Romeine 8:28 dat die Here nooit agterlosig of traak-my-nie-agtig is nie.
28 Feb 2023 4 min

Onbewaakte Oomblikke

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, bemoedig jou uit Jakobus 1:2 - 3 om, om God se onthalwe, nie kop te verloor in onbewaakte oomblikke nie.
15 Feb 2023 4 min

Wanneer bekommernis normaal is

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, bemoedig jou uit Fil 4:4 – 8 dat Christene ook met bekommernisse sukkel, maar mens moet net nie angstig bly nie.
8 Feb 2023 5 min

Jesus ons voorbeeld

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer haal onder andere Kollosense 2:7 aan met haar tema: “Jesus ons voorbeeld.”
1 Feb 2023 4 min

Vertrou God

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer haal 2 Pet 3:9 aan met haar tema: “Vertrou God.”
24 Jan 2023 5 min

Spreek lewe

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer verwys na Spreuke 18:21 met haar tema "Spreek lewe."
17 Jan 2023 4 min
40 – 60