Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
1,022 Episodes
500 – 520

Lesson in Forgiveness – Johann Els

Luke 7:36-50 36 When one of the Pharisees invited Jesus to have dinner with him, he went to the Pharisee’s house and reclined at the table. 37 A woman in that town who lived a sinful life learned that Jesus was eating at the Pharisee’s house, so she came there…
11 Oct 2023 20 min

God Jubel en Juig oor jou - Johann Els

Sefanja 3:17 Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou: Ek maak dié bymekaar wat treur, ver van die feestelikheid af, dié wat uit jou uit kom en…
3 Oct 2023 19 min

Volhard in gebed - Johann Els

Jakobus 5:7-11 7Wag dan geduldig, broers, totdat die Here kom. Let op hoe die boer wag vir die kosbare oes wat die land oplewer. Hy wag geduldig daarvoor totdat dit die vroeë en die laat reëns gekry het. 8Julle moet ook geduldig wag en moed hou, want dit is nie…
28 Sep 2023 20 min

God's Revelation to men - Johann Els

Revelation 1 :1-3 The revelation from Jesus Christ, which God gave him to show his servants what must soon take place. He made it known by sending his angel to his servant John, 2 who testifies to everything he saw—that is, the word of God and the testimony of Jesus…
27 Sep 2023 20 min

Die Here help my deur my donkerste krisis – Johann Els

Psalms 27:1-14 Die Here is my lig en my redder 1 Van Dawid. Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees? 2 As misdadigers op my afstorm om my dood te maak, my teëstanders…
14 Sep 2023 15 min
500 – 520