Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
1,054 Episodes
840 – 860

Hou moed en kyk op na Hom

Psalms 121:1-8 'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het. Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie. Waarlik, die Beskermer van Israel sluimer…
21 Feb 2022 18 min

What is true Worship

The apostle Paul described true worship perfectly in Romans 12:1-2: “I urge you therefore, brethren, by the mercies of God to present your bodies a living and holy sacrifice, acceptable to God which is your spiritual service of worship. And do not be conformed to this world but be transformed…
20 Feb 2022 22 min

As satan jou blokkeer

1 Thess 2:17 - 20 Wat ons betref, broers, toe ons nog maar 'n kort rukkie van julle geskei was – wel uit die oog, maar nie uit die hart nie – het ons so baie na julle verlang dat ons alles in ons vermoë gedoen het om julle weer…
16 Feb 2022 17 min

The secret of true content

Philippians 4:10-13 I rejoiced greatly in the Lord that at last you renewed your concern for me. Indeed, you were concerned, but you had no opportunity to show it. I am not saying this because I am in need, for I have learned to be content whatever the circumstances. I…
15 Feb 2022 21 min

Jy moet die Here jou God liefhê

MARKUS 12:30-31 Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’ Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié twee nie.”
14 Feb 2022 18 min

The Ten Commandments

One of the most important pieces of religious literature in the whole world—the Ten Commandments. Here are the Ten Commandments and where they are found in the New Testament: 1) Do not worship any other gods (1 Corinthians 8:6; 1 Timothy 2:5) 2) Do not make idols (1 John 5:21)…
6 Feb 2022 24 min

Beauty for ashes, You are a Planting of the Lord

ISAIAH 61:3 and provide for those who grieve in Zion— to bestow on them a crown of beauty instead of ashes, the oil of joy instead of mourning, and a garment of praise instead of a spirit of despair. They will be called oaks of righteousness, a planting of the…
1 Feb 2022 18 min

So lief het God jou

Johannes 3:16 “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.
31 Jan 2022 20 min

Leer die geheim van vergenoegdheid en tevrede wees.

FILIPPENSE 2:6-11 Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as…
24 Jan 2022 22 min

Die appel van God se Oog

Deuteronomium 32:10 Hy het sy volk in die woestyn gevind, in 'n onbewoonbare land waar woestyndiere skreeu. Die Here het sy volk omhels, hom vertroetel en versorg soos die appel van sy oog.
17 Jan 2022 18 min

Wees jy die lig

MATTEUS 5:14-16 “Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie; ook steek 'n mens nie 'n lamp op en sit dit onder 'n emmer nie maar op 'n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. Laat…
12 Jan 2022 18 min
840 – 860