Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly
English South AfricaChristianity · ChristianityAuthored by Johann Els
Efesiers 1:15-23 Daarom, vandat ek gehoor het van julle geloof in die Here Jesus en van julle liefde vir al die gelowiges, hou ek ook nie op om God vir julle te dank nie. Wanneer ek in my gebede aan julle dink, bid ek dat die God van ons Here…
Jesaja 35 1Die woestyn, die dor land, sal jubel, die droë wêreld sal juig, oortrek met affodille; 2hy sal in volle bloei staan, hy sal juig en sing, hy sal die prag van die Libanon hê, die skoonheid van Karmel en Saron. Israel sal die mag van die Here sien,…
Lukas 12:6-7 “Word vyf mossies nie vir twee sent verkoop nie? Tog word nie een van hulle deur God vergeet nie. Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moenie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.”
Rom 15:13 En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!
NUMERI 6:24-26 AFR83 “Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!
every cloud I see today is a flag to your faithfulness Psalm 108 in MESSAGE every cloud I see today is a flag to your faithfulness You aren’t giving up on us, are you, God? If we’re struggling to have confidence in God – I will look for clouds in…
5 May 2021
20 min
880 – 900
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.