Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
1,023 Episodes
920 – 940

The Christian Life as Pilgrimage

2 Corinthians 4:18 So we fix our eyes not on what is seen, but on what is unseen, since what is seen is temporary, but what is unseen is eternal.
9 Jun 2021 19 min

God maak 'n pad deur die woenstyn

Jesaja 35 1Die woestyn, die dor land, sal jubel, die droë wêreld sal juig, oortrek met affodille; 2hy sal in volle bloei staan, hy sal juig en sing, hy sal die prag van die Libanon hê, die skoonheid van Karmel en Saron. Israel sal die mag van die Here sien,…
8 Jun 2021 18 min

Standing against the spirit of offence

Matt:5:23 ...if you remember your brother got something against you ....MATT 18:15 - when you brother sinned against you ... what to do next…
7 Jun 2021 20 min

Skep moed, God is in beheer

Lukas 12:6-7 “Word vyf mossies nie vir twee sent verkoop nie? Tog word nie een van hulle deur God vergeet nie. Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moenie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.”
1 Jun 2021 18 min

Hope is victory already gained

1 Corinthians 2:7 No, we declare God’s wisdom, a mystery that has been hidden and that God destined for our glory before time began
26 May 2021 12 min

Hoop

Hoop saam met ons.
20 May 2021 18 min

Hope in the face of Hopelessness

Rom 15:13 En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!
19 May 2021 18 min

'n Seën gebed aan ons luisteraars

NUMERI 6:24-26 AFR83 “Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!
18 May 2021 18 min

The prodigal son

The prodigal son's story behind the story, before the law got to him Grace found him. Luke 15
12 May 2021 18 min

Sprinkane en jy

“Die sprinkane het nie ’n koning [leier] nie en tog trek [hulle] in formasie,” (Spr. 30:27)
6 May 2021 18 min

every cloud I see today is a flag to your faithfulness

every cloud I see today is a flag to your faithfulness Psalm 108 in MESSAGE every cloud I see today is a flag to your faithfulness You aren’t giving up on us, are you, God? If we’re struggling to have confidence in God – I will look for clouds in…
5 May 2021 20 min

Psalm 23

Psalm 23 – op `n ander modern manier vertaal : Die Here is my Blaaskans Die Here is my pasaangeëer, ek sal nie jaag nie.
4 May 2021 18 min

Gebed : Onse Vader

MATTHÉÜS 6:9-13 AFR53 Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word laat u koninkryk kom laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde gee ons vandag ons daaglikse brood en vergeef ons ons skulde, soos…
29 Apr 2021 15 min
920 – 940