Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,224 Episodes
1 – 20

Jannie Putter: doen aan ander...

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Doen aan ander…” uit Matt 7:12
16 May 11AM 5 min

Kalaharistories: Broeikas vir Sy bruid

HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Broeikas vir Sy bruid” uit…
16 May 11AM 6 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
15 May 11AM 5 min

Ps Japie Venter: Terwyl jy wag

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Terwyl jy wag” uit PSALMS 27:14 AFR53‬ Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here!
14 May 11AM 3 min

Wynand du Preez: Alles behoort aan God en is goed.

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Alles behoort aan God en is goed” uit Ps 16.
14 May 10AM 4 min

Jannie Putter

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Wêreldse vs Goddelike wysheid.”
9 May 11AM 4 min

Kalaharistories: Die lesser van ons dors

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die lesser van die…
9 May 11AM 6 min

Ps Mark Taljaard - Hemelvaart

Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl met sy tema: 'Hemelvaart."
9 May 10AM 7 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
8 May 11AM 4 min

Ps Japie Venter: So sterk as wat jy eerlik is

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “So sterk as wat jy eerlik is” uit 1 KORINTIËRS 6:18 NLV‬ "Vlug dus weg van seksuele losbandigheid. Geen ander sonde beïnvloed ’n mens se liggaam so direk soos hierdie een nie…
7 May 11AM 4 min

Wynand du Preez: Ryk en arm is gelyk

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Ryk en arm is gelyk” uit Spreuke 22:2
7 May 10AM 4 min
1 – 20