Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,224 Episodes
80 – 100

Wynand du Preez - Om te gee

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Om te gee” uit Spreuke 11.
26 Mar 10AM 5 min

Kalaharistories: Hoop in die hart

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hoop in die hart”…
21 Mar 11AM 6 min

Ps Mark Taljaard inspireer

Spektrum begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl.
21 Mar 10AM 28 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
20 Mar 11AM 5 min

Sue Eksteen has seen the faithfulness of God

Dwain van Rensburg is having a conversation with a listener of ours, Sue Eksteen, about how the Lord brought her through a stroke how her journey beautifully illustrates the transformative power of God’s grace and the influence of supportive relationships in overcoming life’s challenges.
20 Mar 10AM 10 min

Ps Japie Venter: Opoffering

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Opoffering” uit Lukas 21:3 "En Hy sê: Waarlik, Ek sê vir julle dat hierdie arm weduwee meer as almal ingegooi het."
19 Mar 11AM 5 min

Elizabeth Botha van Open Doors

Charles van Onselen gesels vanmiddag met Elizabeth Botha van Open Doors oor hulle verslag oor die verskille in hoe die verskillende geslagte vervolg word.
19 Mar 10AM 14 min

Wynand du Preez - Hoe om te bid oor finansies

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Hoe om te bid oor finansies” uit Spr 30:7
19 Mar 10AM 4 min

Kalaharistories: Wonder op wonder

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wonder op Wonder” uit…
14 Mar 11AM 4 min

Tom Smith “Vind God in die gewone”

Johann Els gesels met Tom Smith oor sy boek, “Vind God in die gewone” en ons hoor bietjie hoe hy die Here in sy eie “gewone” gevind het.
14 Mar 10AM 17 min

Jeanéll Coetzer - As Drome Waar Word"

Johann Els gesels met Jeanéll Coertzer wat ‘n beroerte by geboorte gehad het, en wat ten spyte van al haar uitdagings, uitgeblink het in sport vir gestremde atlete, en nou selfs haar kinderboekie, “As Drome Waar Word” kan vrystel.
13 Mar 10AM 13 min

Dr Carin Strydom: Belyn jou brein

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “belyn jou brein.”
13 Mar 10AM 4 min

Ps Japie Venter: God seen vrygewige mense

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Hoekom seën God vrygewige mense? Uit MATTEUS 7:11 NLV‬‬ "As sondige mense soos julle dan goed weet om goeie dinge aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader…
12 Mar 11AM 3 min

Dr Gustav Gous: Ek sal voorsien

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy reeks: Beloftes van die Here waaraan jy kan vashou: 7. Ek sal voorsien
12 Mar 11AM 8 min
80 – 100