Unlock Radio Aanbid saam met Dawie

Aanbid saam met Dawie

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid.

Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie klein kinders, Tristian, Reuben en Mielahn. Het in 1990 tot die voltydse bediening toe getree, en is tans ‘n Kapelaan by SAPD Hoof Kantoor in Pretoria en verantwoordelik vir die opleidings basisse landwyd. Ek is ook mede leraar van Grace Outreach Gemeente, ‘n familie bediening wat ek en ‘n vriend van my in 1993 begin het. Musiek vorm ‘n baie groot deel van my lewe, en is ook ‘n groot instrument vir die verkondiging van die Evangelie van Christus. Ek is daagliks daarmee besig, en gebruik dit oral waar ek besoek in die werks omgewing en kerk om mense om my te vergarder in aanbidding tot ons Koning. Ek het reeds drie cd’s opgeneem, en is baie trots daarop.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
14 Episodes

Intimiteit - Dawie Fourie

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om…
25 Apr 2022 56 min

Hoe groot is jou God - Dawie Fourie

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om…
7 Apr 2022 55 min

Bethel - Dawie Fourie

Dawie Fourie nooi jou om ons Pappa Vader saam hom in Gees en Waarheid te aanbid.
31 Jan 2021 56 min