HospiVision

The theme of HospiVision is touching lives and giving hope. It deals with spiritual, emotional and physical health issues. Ministering to those in extreme physical and emotional pain takes its toll on any person, but according to Dr Pieter, above all, it is “hope” that keeps them going.
Weekly English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
90 Episodes
40 – 60

Veerkragtigheid in siekte

Dr Marlene Dippenaar gesels met Pieter Barnard oor hoe mense veerkragtigheid in siekte kan bereik en die eienskappe daarvan.
18 Jun 2023 15 min

Om God se stem te hoor

Jabus Steenkamp vertel ons sy ervaring hoe die Here met hom praat en deel met ons hoe om God se stem te hoor.
21 May 2023 15 min

Wanneer 'n mens "down" is

Pieter de Beer deel met ons sy getuie hoe die Here sy roeping bevestig het tydens sy woestyn tydperk.
7 May 2023 15 min

Palliative wound care

Pieter Barnard and sister Mokgadi Matalal discuss palliative wound care at the Hospice and home-based patients.
30 Apr 2023 15 min

Gebeds- en beertjie bediening

Pieter Barnard en Hannie Jonker gesels oor die gebeds- en beertjie bediening wat help om die efangeli met kinderst te deel…
23 Apr 2023 15 min

Halfway house bediening

Pieter Barnard en Jennifer Fivaz gesels oor haar verlossingspad en die interesante bediening wat die Here aan haar toevertrou het.
9 Apr 2023 15 min

God het ‘n plan met alles

Jacques Munnik kuier weer saam met Pieter Barnard en deel met ons die ondervinding van God se plan met hom.
26 Mar 2023 15 min

A Failed Operation and A Miracle

Pastor Dalmeine Cochrane shared his experience of a failed operation that almost took his life and the miracle that followed thereafter.
19 Mar 2023 15 min

Kinders met Spesiale Behoeftes

Jacques Munnik deel met ons die uitdagings wat ouers het met kinders met spesiale behoeftes en hoe om dit te oorkom.
12 Mar 2023 16 min

Narrative Counsellor – LinkedIn

Pieter Barnard and Simone van Schalkwyk discuss what Narrative Counselling is and how it can even help in a traumatic experience.
5 Mar 2023 16 min

Uitreik na Tanzanië

Pieter Barnard en Wynand Rossouw gesels weer lekker oor die geestlike gesondheid van 'n uitreik.
26 Feb 2023 15 min

Gered van die dood

Pieter Barnard en Mercia Lewis gesels oor die dag toe sy amper haar lewe verloor het.
12 Feb 2023 15 min

Crises in life…

Pieter Barnard and Pearl Scheltema discuss overcoming crises in a business life.
5 Feb 2023 15 min
40 – 60