Mannestories

Tydens Mannestories gesels Müller Crauwcamp elke week met manne wat hulle lewensverhale en getuienisse deel oor hoe die Here in hulle lewens werk. Hierdie program sal jou bemoedig met weeklikse stories oor God se goedheid.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Personal Journals
82 Episodes
40 – 60

Frikkie

Muller gesels vandag met Frikkie oor om n pa vir die volgende generasie te wees.
23 Jul 2023 25 min

Charl

Muller Crauwkamp gesels met Charl oor sy storie "pak alles in liefde aan"
16 Jul 2023 26 min

Arie van der Kruk

Muller Crauwkamp gesels met Arie van der Kruk met die onderwerp "Gevange"
3 Jul 2023 27 min

Andre Venter

Muller Gesels vandag met Andre Venter oor "Betekenis" na groot pad
25 Jun 2023 27 min

Reinard Bekker

Muller gesels vandag met Reinard Bekker oor die tema verwondering.
18 Jun 2023 28 min

Erich Posthumus

Muller gesels met Erich Posthumus oor generasies
11 Jun 2023 26 min

Hein

God Neem aan - Muller gesels vandag met Hein oor sy storie
4 Jun 2023 27 min

Burnet

Muller gesels Burnet en hulle gesels hartsake
28 May 2023 26 min

Dirk Venster

Muller gesels vandag met Dirk Venter oor grootword in n dowe huis.
21 May 2023 28 min

John de Lange

Muller gesels vandag met John de Lange oor storie "Hardloop is 'n Lewensreis"
14 May 2023 25 min

Antonio Cantoni

Müller Crauwcamp gesels vandag met Antonio Cantoni oor sy storie.
7 May 2023 26 min

Leon Du Plessis

Muller gesels vandag met Leon Du Plessis oor Ego of identiteit.
30 Apr 2023 27 min

Wayne Dennison

Müller Crauwcamp gesels vandag met Wayne Dennison as ouer wat n seun moes groet.
23 Apr 2023 24 min

Phillip Botha

Müller Crauwcamp gesels vandag met Phillip Botha oor sy storie.
16 Apr 2023 28 min

Charles van Onselen

Müller Crauwcamp gesels vandag met Charles van Onselen oor sy lewe.
9 Apr 2023 24 min

Andre Styger

Müller Crauwcamp gesels vandag met Andre Styger
2 Apr 2023 26 min
40 – 60