Collage Gemeenskapskerk Collage Gemeenskapskerk Preke

Collage Gemeenskapskerk Preke

Collage is ʼn gemeente met ʼn droom dat ons mense kan ontwikkel wat die wêreld verander, ʼn kerk kan bou wat ʼn hele stad beïnvloed en dat ons saam ʼn stad kan wees op ʼn berg waarvan die lig nie weggesteek kan word nie.

Ons wil jou nooi en verwelkom om deel te word van die droom.

Ons skep geleentheid waar jy op ‘n eenvoudige, eg en ‘n onweerstaanbare wyse God op ‘n weeklikse basis kan ervaar.

Ons skep ook ruimte om elke persoon in hulle spesifieke lewensfase te akkomodeer met die doel om hulle te motiveer en bemagtig om passievol en voluit te lewe.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Religion & Spirituality
29 Episodes
20 – 29

Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Deel 2 feat. Dr Ray Ciervo

/ / Sondag Erediens / / Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Deel 2 In hierdie 40 dae op pad na die kruis gaan ons fokus op Jesus se woorde in Johannes 14:6, Sy woorde in die evangelies, Sy lewe, Sy voorbeeld asook die pad wat Hy bewandel het,…
5 Mar 2023 43 min

Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Deel 1

/ / Sondag Erediens / / Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Deel 1 In hierdie 40 dae op pad na die kruis gaan ons fokus op Jesus se woorde in Johannes 14:6, Sy woorde in die evangelies, Sy lewe, Sy voorbeeld asook die pad wat Hy bewandel het,…
26 Feb 2023 32 min

Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Inleiding

/ / Sondag Erediens / / Die Weg, Die Waarheid En Die Lewe: Inleiding Vir nie-gelowiges maak dit glad nie sin om die Pad na die Kruis te ‘celebrate’ nie. Vir diegene wat nie glo nie, is die Kruis uitsluitlik 'n simbool van pyn en verskriklike dood. Vir ons wys…
19 Feb 2023 28 min

Wees Wys in 2023 Deel 5

Die vyfde en laaste deel van ons reeks - Wees wys in 2023. Vind inspirasie vir die jaar met die Wysheid uit die Bybel! https://collage.org.za
12 Feb 2023 35 min

Wees Wys in 2023 Deel 4

Die vierde deel van ons reeks - Wees wys in 2023. Vind inspirasie vir die jaar met die Wysheid uit die Bybel! https://collage.org.za
5 Feb 2023 32 min

Wees Wys in 2023 Deel 3

Die derde deel van ons reeks - Wees wys in 2023. Vind inspirasie vir die jaar met die Wysheid uit die Bybel! https://collage.org.za
29 Jan 2023 30 min

Wees Wys in 2023 Deel 2

Die tweede deel van ons reeks - Wees wys in 2023. Vind inspirasie vir die jaar met die Wysheid uit die Bybel!
22 Jan 2023 31 min

Wees Wys in 2023 Deel 1

Die eerste deel van ons reeks - Wees wys in 2023. Vind inspirasie vir die jaar met die Wysheid uit die Bybel!
15 Jan 2023 29 min
20 – 29