Maroela Media Liewe Leser

Liewe Leser

Hilde Kruger van Solidariteit Helpende Hand deel inspirerende briewe vir die feesseisoen.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity
31 Episodes
20 – 31

ʼn Brief vir ʼn pa

Ek skryf vir Pa ʼn dankiesêbrief. Geen versuikerde woorde nie. Opreg en reguit – net soos wat Pa dit verkies, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 1 min

Opvoeding begin by die huis

Mettertyd het ek besluit om stadig terug te keer na ons tradisies deur kerkdienste by te woon, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 2 min

ʼn Lys vol lewenslesse

Ek is dankbaar vir my foute, want dis as gevolg van my foute wat ek meer as gister weet, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 2 min

Welstand het ʼn plek

Die Here plaas ons op ʼn spesifieke tyd en plek, sodat ons in geborgenheid en verbondenheid betekenisvol en voluit ons opdragte kan uitleef, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 2 min

Die goeie ou dae

My pa hou die beskuit hoog in die lug op. “Wat gaan ons vandag vier?” vra hy optimisties, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 2 min

Treine en papiervliegtuie

Soms voel ons te klein om raakgesien te word, daarom waai ons met die hoop dat ons iemand se aandag sal trek. In vandag se wêreld gebeur dit dikwels dat ons uitreik, maar niemand sien ons raak nie, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 2 min

ʼn Brief vir ʼn ma

Ek ken Ma se liefde, maar dis God wat Mamma se hart die beste ken. Hy het geweet dat ek Ma sou nodig hê, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 2 min

Die driedubbele tou

Hoop is nie blinde optimisme of die vermyding van die werklikheid nie. Ware hoop is ʼn moedige daad, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 1 min

Wees geduldig met die ongeduldiges

Een van die grootste lewenslesse wat ek geleer het, was om te besef dat ons soms geduldig met ongeduldige mense moet wees, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 1 min

Kou jou klip

Soos klippe in ʼn rivier glad geslyp word, slyp die uitdagings van die lewe ons gees ook. Soms struikel ons oor die klippe op ons pad en staan ons met elke val net weer sterker op, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 1 min

Briewe het ʼn plek

Vandag staan daar ʼn boks diep in my kas en bewaar ek die briewe wat ek ontvang soos goud, want eendag sal dit al wees wat mense van my sal oorhê, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 1 min
20 – 31