GRYSKRAG Gryskrag Seniorpreneurs

Gryskrag Seniorpreneurs

Ons praat oor die rol van seniors en die doelwitte van Gryskrag/GreyPower
Weekly Afrikaans South Africa Society & Culture · Society & Culture Narrated by Dr Elma Kruger
3 Episodes

Ina Wilken gesels by BERGVALLEI

๐—š๐—ฟ๐˜†๐˜€๐—ธ๐—ฟ๐—ฎ๐—ด ๐—ฏ๐˜† ๐—•๐—ฒ๐—ฟ๐—ด๐˜ƒ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ๐—ถ ๐—”๐—ณ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—น๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ Om ingelig te wees, help ons om ons regte te verstaan en met groter vertroue besluite te neem. Tydens Gryskrag se besoek aan Bergvallei Aftreelandgoed het ons voorsitter, Ina Wilken, inwoners toegespreek oor veranderinge by SASSA en die implikasies en relevansie van die Wet op Ouerโ€ฆ
14 Oct 12 min