Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,453 Episodes
1040 – 1060

Platinum blink

Johan Gouws hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die markte.
2 Jul 2025 12PM 8 min

Astral kan begin om hoenders teen voëlgriep in te ent

Astral Foods het uiteindelik goedkeuring van die departement van landbou ontvang om voëlgriepinentings te begin. Die uitvoerende hoof Gary Arnold verduidelik hoekom dit ’n keerpunt is vir die plaaslike pluimveebedryf.
1 Jul 2025 12PM 7 min

Die JSE stoom voort in die eerste ses maande van die jaar

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die JSE se prestasie oor die afgelope ses maande, die regering van nasionale eenheid, Reinet se aankondiging van ’n groot transaksie, en arrestasies wat verband hou met korrupsie by Transnet.
30 Jun 2025 12PM 12 min
1040 – 1060