Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,460 Episodes
1380 – 1400

Goud wen goud

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die goudprys.
11 Apr 2025 12PM 10 min

PBO kap BTW-verhoging

Dr. Dumisani Jantjies, direkteur van die parlementêre gegrotingskantoor (PBO), verduidelik wat hulle kantoor doen en gesels oor nasionale tesourie se planne om BTW te verhoog.
11 Apr 2025 12PM 10 min

Transnet soek private vennote

Yolisa Kani, hoof van besigheidsontwikkeling by Transnet, gesels oor die stigting van Transnet se treinverhuringsmaatskappy.
11 Apr 2025 12PM 7 min

Ryk drink koffie met Jaco van Tonder

Jaco van Tonder, direkteur van adviseursdienste by Ninety One, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en wat hy doen om te ontspan.
10 Apr 2025 11AM 6 min

"Kalmte" keer terug na markte

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die beweging van die rand en die markte.
8 Apr 2025 11AM 6 min

Waarheen met die RNE?

'Hierdie is hulle grootste toets tot hede': Dawie Boonzaaier – politieke beriggewer, Rapport.
8 Apr 2025 11AM 8 min
1380 – 1400