Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,473 Episodes
2020 – 2040

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
8 Nov 2024 10AM 17 min

Nedbank kyk na digitale kliëntediens

Gerrit van der Westhuizen, hoof van kliënte-ervaring by Nedbank, gesels oor hoe tendense die interaksie van kliënte met banke vorm.
8 Nov 2024 10AM 6 min

Van beleggings tot Jaguars

Die bekende beleggingskenner, Wayne McCurrie gesels oor sy aftrede, agtergrond, loopbaan, en wat hy doen om te ontspan.
7 Nov 2024 11AM 16 min

Eskom kan nog twee sonkragplase ontwikkel

Nersa het twee lisensies aan Eskom toegestaan om sonkragfasiliteite in die Wes-Kaap en die Vrystaat te bedryf. Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor die nuwe lisensies, en die toekoms van hernubare energie in Suid-Afrika.
5 Nov 2024 10AM 6 min
2020 – 2040