Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,107 Episodes
360 – 380

Die elfde groen dag in ’n ry

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die JSE se nuwe hoogtepunt, Investec se handelsverklaring, en die Spar-groep se nuwe handelsmerk vir troeteldiere.
19 Sep 12PM 11 min

Tupper is terug!

Morné Roets, finansiële direkteur van Tupperware SA, gesels oor Tupperware wat terug is in SA.
18 Sep 11AM 5 min

KI sal nog markte lank laat lóóp

Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, deel haar insigte oor die Amerikaanse markte en die handelsooreenkomsonderhandelinge met Amerika, wat nou meer rigting begin kry.
18 Sep 11AM 9 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor verwagtinge vir môre se rentekoersbesluit, die bod op Metrofile, Premier se handelsverklaring, en Coronation wat nou meer as 5% van Woolworths se aandele besit.
17 Sep 11AM 7 min

Benader aftrede in fases

Morné van Vrede, beleggingspesialis by Allan Gray, gesels oor ’n beter benadering tot aftrede.
17 Sep 11AM 6 min

Is dobbel buite beheer?

Jan van Niekerk, finansiële direkteur van Goldrush, deel sy insigte oor die skerp toename in die gewildheid van dobbelary in Suid-Afrika.
16 Sep 11AM 5 min
360 – 380