Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,441 Episodes
480 – 500

Wat word verwag van die mini-begroting?

Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC, deel sy mening oor die breër ekonomiese konteks waarteen vanjaar se mediumtermynbegrotingsraamwerk plaasvind, asook die uitdagings waarmee die minister hierdie keer te doen het.
10 Nov 2025 10AM 6 min

Die Amerikaners onttrek uit die G20 samesprekings

Prof. Jannie Rossouw, professor aan Wits se Sakeskool, verduidelik die belangrikheid van die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop, asook die VSA se besluit om dit nie by te woon nie.
10 Nov 2025 10AM 8 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Beleggings, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
7 Nov 2025 10AM 18 min

Jse hof toe oor Mantengu

Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Beleggings, deel sy mening oor die onrustige mark, Tesla-aandeelhouers se vergoedingspakket aan Elon Musk, en Mantengu se aantygings teen die JSE.
7 Nov 2025 10AM 12 min

Markoorsig

Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft
6 Nov 2025 11AM 8 min

Markoorsig

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS
5 Nov 2025 11AM 11 min
480 – 500