Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,577 Episodes
7800 – 7820

Markoorsig

Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
25 Feb 2021 12PM 10 min

Markoorsig

Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth
24 Feb 2021 12PM 5 min

Die 2021-begroting: Die hoogte- en laagtepunte

Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Piet Nel - belastingprojekleier, Saica Christie Viljoen – ekonoom, PwC Jeanette Marais - Adjunk-uitvoerende hoof Momentum Metropolitan Holdings Edward Kieswetter – Sars-kommissaris
24 Feb 2021 12PM 41 min

Markoorsig

Chantal Marx - hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth
23 Feb 2021 12PM 8 min

Hoe werk waterstofselle?

Pieter Geldenhuys - toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool
22 Feb 2021 12PM 6 min
7800 – 7820